Jessica Chastain

Jessica Chastain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessica Michelle Chastain
Geboorte 24 Maart 1977 (1977-03-24)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Chastain (gebore 24 Maart 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Tree of Life (2011), Zero Dark Thirty (2012), Interstellar (2014), en Crimson Peak (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search